Pete Postlethwaite

Pete Postlethwaite
Geboortenaam Peter William Postlethwaite
Geboorte (1946-02-07)7 Februarie 1946
Sterfte 2 Januarie 2011 (op 64)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1975–2010
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pete Postlethwaite (7 Februarie 1946 – 2 Januarie 2011) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Usual Suspects (1995), The Lost World: Jurassic Park (1997), Inception (2010), en The Town (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy